DieHEKMEESTER gebruik hefboomkrag om die draadlus oor die hekpaal te trek. Met diepatent kan ân draadhek nou met mininspanning oop- en toegemaak word omdat dit hefboomkrag gebruik. Die HEKMEESTERbestaan uit twee U-vormige stukke staal wat aan mekaar geheg is sodat dieboonste draadlus met ân beter meganisme vervang word om van hefboomkrag gebruikte maak om die hek toe te maak.
DieHEKMEESTER span enige draad STOKSTYF!







